Treu prepare for Dubai Sevens
Die Springboksewes-afrigter, Paul Treu, berei himself voor vir ’n harde dag as die eerste toernooi van die die Internasionale Rugbyraad (IRR) se sewesrugby-reeks vanoggend hier by die Doebai Exiles-klub in die woestynstad afskop.
Treu se span kom in sy eerste drie groepwedstryde van die toernooi teen Kanada, Tunisië en Engeland te staan.
Volgens Treu was sy span […]